Brande in die John Taolo Gaetsewe distrik in die Noord-Kaap

Boere in die Noord-Kaap gaan weer gebuk onder veldbrande wat oor die provinsie heen woed. Oor die afgelope naweek het brande in Kuruman en Daniëlskuil groot skade aangerig. Die vuur is die gevolg van warm, lae humiditeit en ʼn gebrek aan reën. Die area het nog nie die...